Illustration of a Photojournalist, Frontline Rescuer, and Aid Worker in a war zone

War Toys: Evac Ops™ is ‘n koöperatiewe bordspeletjie vir drie spelers: ‘n Frontlinieredder, Gevegsfotojoernalis en Hulpwerker. Jy moet saam werk en spesiale vaardighede gebruik om burgers wat in ‘n gevaarlike oorlogsone is, te red. Werk vinnig voor die tyd verstryk, jou hulpbronne opraak of selfs jou geluk!

  • Fronline Rescuers

    Die Frontlinieredder red soveel as moontlik burgerlikes uit hoë risiko areas. Hul spesiale opleiding en vaardighede stel hulle in staat om mense te red na ontploffings wat deur lugaanvalle, swaar wapens of motorbomme veroorsaak is.

  • Combat Photojournalists

    Die Gevegsfotojoernalis moet die nagevolge van oorlog dokumenteer, en deel dan wat hul sien met die wêreld. Hulle foto’s help die Hulpwerker en die Frontlinieredder om aandag vir hul werk te kry en hulpbronne te verdien.

  • Aid Workers

    Die Hulpwerker red burgers en verskaf skuiling. Hulle werk gereeld saam met groot humanitêre organisasies en kan verskeie rolle vervul, insluitende die verskaffing van mediese sorg, bou van vlugtelingskampe en bring voedsel en ander voorrade in.

Illustration of player sharing a mobile device to play a board game

Evac Ops word die meeste geniet deur om die bord te sit, en dit kan op ‘n paar maniere gespeel word:

  1. Jy kan dit met hierdie mobiele toestel tussen twee spelers deel en gelei word deir die Evac Ops-toephandleiding met elkeen se beurt.

  2. Jy kan die instruksies hieronder volg om die speelstukke wat in sommige van die speelstelle ingesluit is, te speel.

  3. Of jy kan die EvacOps.app-webwerf besoek om jou eie speelstukke af te laai en uit te druk.

Prototype of War Toys: Evac Ops board game
Volledige instruksies
Gratis Lesplanne

Evac Ops Aksiefigure

Khaled

Mouna

Dominique

Ashok

Asmaa

Byron

Ron

Vero

David

Chris

Nicole

Dickey

Die meeste spelstelle sluit in: 2x Frontlinie Redders, 2x Hulpwerker, en 2x Gevegsfotojoernaliste (lukraak)

Evac Ops™ is deur die War Toys®-organisasie sonder winsbejag geskep met die ondersteuning van:

Vervaardig deur:
Believe-Fly Toys Co., Ltd. Shantou, China
Groothandel-navrae (MOQ 3000 pcs):
market@beflytoys.com