War Toys: Evac Ops™
Privaatheidsbeleid

Die privaatheidsbeleid is van toepassing op die War Toys: Evac Ops™-toep (hierna verwys as "Toepassing") vir selfone wat deur War Toys® (hierna verwys as "Diensverskaffer") as 'n gratis diens.  Hierdie diens is veronderstel om "SOOS DIT IS" gebruik te word.

Watter inligting kry die toepassing en hoe word dit gebruik?
Die toepassing kry geen inligting wanneer jy dit aflaai en gebruik nie. Registrasie word nie vereis om hierdie toepassing te gebruik nie.

Het die toepassing presiese intydse liggingsinligting van hierdie toestel versamel?
Hierdie toepassing het nie presiese liggingsinligting van jou selfoon versamel nie.

Sien en/of het derdepartye toegang tot inligting wat deur die toepassing verkry is?
Siende dat die toepassing geen inligting versamel nie, word geen data met derdepartye gedeel nie.

Wat is my regte sou ek onttrek?
Jy kan sonder moeite alle versameling van inligting by die toepassing stop deur die toepassing af te haal. Jy kan die standaardverwyderingsprosesse gebruik soos wat dit deel is van jou selfoon of deur middel van die selfoontoepassing se mark of netwerk.

Kinders

Die toepassing word nie gebruik om bewustelik data van of aan kinders onder 13 aan te vra nie.

Die diensverskaffer versamel nie bewustelik persoonlik identifiseerbare inligting van kinders nie. Die diensverskaffer moedig alle kinders aan om nooit enige persoonlike inligting op die toepassing en/of dienste in te dien nie. Die diensverskaffer moedig ouers en wettige voogde aan om hul kinders se internetverbruik te monitor en om te help om hierdie beleid te handhaaf deur hul kinders opdrag te gee om nooit persoonlike inligting op die toepassing en/of dienste sonder hul ouers se toestemming te verskaf nie. Indien jy vermoed dat jou kind persoonlike inligting aan die diensverskaffer via die toepassing en/of dienste verskaf het, kontak asseblief die diensversaffer (info@wartoys.org) sodat hulle die nodige aksies kan uitvoer. Jy moet ook ten minste 16 jaar oud wees om toe te gee dat jou persoonlike inligting in jou land (in sommige lande laat kan ons dit toelaat dat jou ouer of voog dit namens jou doen) geprosesseer word.

Sekuriteit

Die diensverskaffer is besorg oor die beveiliging van die vertroulikheid van jou inligting. Siende dat die toepassing geen inligting versamel nie, is daar egter geen risiko dat daar toegang tot jou data verkry word deur ongemagtigde individue nie.

Veranderinge

Hierdie privaatheidsbeleid kan van tyd tot tyd om welke rede opgedateer word. Die diensverskaffer sal jou van enige veranderinge aan die privaatheidsbeleid in kennis stel deur hierdie bladsy met die nuwe privaatheidsbeleid by te werk. Jy word aangeraai om gereeld hierdie privaatheidsbeleid te raadpleeg, siende dat voortgesette gebruik beskou word as goedkeuring van alle veranderinge.

Hierdie privaatheidsbeleid is van krag vanaf 2024-05-01

Jou toestemming

Deur hierdie toepassing te gebruik, gee jy toestemming dat jou inligting verwerk word soos uiteengesit in hierdie privaatheidsbeleid nou en soos gewysig deur die diensverskaffer.

Kontak ons

As jy enige vrae rakende die privaatheid het soos jy die toepassing gebruik, of as jy vrae aangaande die praktyke het, kontak asseblief die diensverskaffer via https://wartoys.org/contact.