Druk en Speel

Druk Evac_Ops_AF.pdf teen 100% skaal op standaard US Letter (8.5” x 11”) of A4-papier.

Ons beveel aan dat die spelerkaarte op dubbelkantige 8.5” x 11” kaartpapier, wat reeds voorberei is vir besigheidskaartjies, gedruk word. Die spelerkaarte is geformatteer om op Avery Clean Edge Besigheidskaartjies (28878) te druk. The sjabloon is ook versoenbaar met Avery 18871, 27871, 27881, 27883, 28311, 28371, 38871, 38873, 38876, 5371, 5376, 5377, 55871, 55876, 5870, 5871, 5874, 5876, 5877, 5911, 8371, 8376, 8377, 8471, 8870, 8871, 8873, 8875, 8876, 887

  • Druk 6x kopieë van Evac_Ops_Player_Cards_Back.pdf op die besigheidskaartjie-velle.

  • Druk die 6 bladsye in Evac_Ops_Player_Cards.pdf op die keersy van die 6x besigheidskaartjie-velle.

Al die lêers is voorberei in sRGB-kleurruimte. Konsulteer jou drukker se instellings vir die beste resultate. 

Gratis Lesplanne

Vertalings kom binnekort. Engelse lesplanne kan hier gevind word.

Onderwysersgids
(1MB PDF)

Een-dag-werkswinkel
(16MB PDF)

Twee-dag-werkswinkel
(9MB PDF)

Drie-dag-werkswinkel
(15MB PDF)

Lesse ontwerp deur
Brenda Jimenez